Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Oud Wose

(image)

Daar word geglo dat Wose vele vorme kan aanneem, al hierdie vorme lyk egter soos bome en soos hulle ouer word, word hulle groter. Verhale word vertel van wose wat ten opsigte van hulle grootte ook 'n ooreenkoms met bome het en hulle troon bo die weses uit wat onder hulle verbyloop. Dit is hoofrede waarom hulle so selde gesien word - terwyl hulle staan en slaap, wat hulle dikwels doen, lyk 'n wose amper soos 'n boom met 'n eienaardige vorm. Selfs 'n onoplettende elf kan daardeur geflous word.

Wose is nie eintlik krygers van formaat nie, uit hulle groot krag is dit duidelik dat hulle tot geweld in staat is as iemand hulle kwaad maak.

Spesiale Nota's: Wose regenereer deur die natuurlike hulpbronne om hulle te gebruik, dus hoef hulle nie in dorpe te gaan skuil om voedsel en hulp te kry nie.Spesiaal In woodlands, this unit's ambush skill renders it invisible to enemies unless it is immediately adjacent or has revealed itself by attacking. This unit regenerates, which allows it to heal as though always stationed in a village.

Bevorder na: Wose
Bevorder na: Antieke Wose
Skuiwe: 31
LP: 64
Beweging: 4
EP: 100
Vlak: 2
Orde: wettig
IDElder Wose Long
Vermoëns:
(image)verpletter
impak
19 - 2
nabygeveg
Weerstande
lem0%
steek60%
impak40%
vuur-50%
koue10%
afstandgeveg-30%
TerreinBewegingVerdediging
Berge330%
Diep Water9910%
Dorpie120%
Flat120%
Frozen220%
Grot320%
Heuwels230%
Impassable9920%
Kasteel120%
Kusstreek220%
Moeras230%
Mushroom Grove230%
Sand220%
Unwalkable9920%
Vlak Water220%
Woud140%